Rapport

Wet van die oerwoud

Tito Mboweni se uitsprake dat die land vir die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se Covid-19-hulp moet aansoek doen, het ’n voorspelbaar woedende reaksie van die linksgesindes ontlok wie se houding oor die Bretton Woods-instellings eerder soortgelyk is aan dié van vigs-ontkenners oor MIV.

Net die blote noem van een van dié instellings lei tot heftige afkeurings, wilde beskuldigings en ’n hele klomp min of meer gek teenvoorstelle.

Die SAKP se nr. 2, Solly Mapaila, meen byvoorbeeld dat Suid-Afrika nie met die Wêreldbank of die IMF moet praat nie omdat die voorwaardes van hul lenings “altyd geheim is”. Dit is totaal onwaar. Jy hoef net hul webblaaie te besoek om dit te sien. ’n IMF-reddingsboei werk deur ’n brief van voornemens waarin die hervormingsprogram uiteengesit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related