Huisgenoot

SUID-AFRIKA SE REDDINGSBOEI

NVOLLE R70 miljard – dít is die duiselingwekkende bedrag wat die Internasionale Monetêre Fonds aan Suid-Afrika leen om werkskepping te bevorder en ondernemings te buffer wat swaar deur die coronaviruspandemie getrefis.

Dit is die grootste bedrag wat aan enige land ter wêreld geleen word as deel van die fonds se covid-19-bystandsprogram, en pres. Cyril Ramaphosa en ons minister van finansies, Tito Mboweni, sal daarmee ’n sug van verligting slaak.

Maar die reaksie op die nuus van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se R70 miljard-lening aan Suid-Afrika was nie net positief nie; party mense sê ons maak dinge vir onsself moeilik deur geld by die IMF te vat. Maar wat presies is die IMF en watter rol speel dit in wêreldsake?

DIE IMF IN ’N NEUTEDOP

Die fonds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related