Huisgenoot

RUGBY: NET EK EN MY SEUNS

SES jaar lank het hy in Frankryk gewys wat in sy goue skopvoet steek. Daar het die oud-Springbok Morné Steyn die punte vir die Paryse klubspan Stade Français laat inrol, dikwels in koue, nat toestande – heel anders as dié waaraan hy op Loftus Versfeld in Pretoria gewoond was.

Maar sedert begin vanjaar is dié losskakel terug in die land en boonop terug by die span waar hy aanvanklik naam gemaak het, die Bulls van Pretoria.

Maar sy terugkeer na die rugbyveld in ’n Bulls-trui was tot dusver van korte duur: Weens COVID-19 wat oor die wêreld versprei het, is die Superrugbytoernooi onbepaald uitgestel – en dit nadat Morné (35) en die Bulls nog net ses van hul 16 beplande wedstryde kon speel.

Nou is sy oefensessies in die agterplaas,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related