Huisgenoot

SJOKOLADE, MY GENADE

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

OSCAR BAARD (33), SJEF EN BAKKER

‘EK ONTHOU die reuk van my ma se kombuis. Daai reuk van varsgebakte brood is tot vandag toe een van my gunstelinge. Veral as dit net uit die oond kom. Dit vat jou hemel toe. As kind was ek altyd in die kombuis as my ma koekies bak.

My werk was om die koekies dop te hou sodat dit nie brand nie. Terwyl my ma die koekiedeeg uitrol, dit sny en in pannetjies sit, het ek altyd langs haar gestaan en gekyk wat sy doen. Ek was baie jonk, maar ek’t glad nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related