Huisgenoot

JOU STERRE

Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

As jy ’n tipiese Tweeling is, reis jy waarskynlik lig en dartel deur die lewe. Maar dit is ’n week waarin jy van stryk gebring kan word, of dit nou deur ernstige gesprekke, oorweldigende omstandighede of neerdrukkende interaksies is. Al is dit alles dalk onvermydelik en word dit heeltemal uit verband geruk, is dit gelukkig ’n fase wat sal oorwaai. Pleks van gespanne raak is dit waarskynlik die beste om ’n rukkie op jou tande te byt.

GELUKKIGE NOMMERS 29, 27, 52,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related