Huisgenoot

SO ‘PRAAT’ ONS LYWE

DAAR was nog nooit so ’n oomblik in ons geskiedenis nie. In sitkamers, winkelsentrums, sjebiens, kantore, ouetehuise, waar hulle ook al is, vergader Suid-Afrikaners voor televisieskerms. Die spanning hang soos ’n versmorende kombers oor die land. Waar blý die man? Hoekom praat hy nie met ons nie? Hy is al twee uur laat, gons dit in die sosiale media.

Dan neem pres. Cyril Ramaphosa eindelik sy plek voor die kameras in en lewer die toespraak wat ons almal se lewens drasties verander. Suid-Afrika is in ’n toestand van totale inperking oor die coronavirus. Almal behalwe noodsaaklike werkers word 21 dae lank tuis ingeperk . . .

Die president se gesig weerspieël die erns van die noodstappe wat hy een-een aankondig. Maar terwyl jy dit alles inneem, hou jou oog aan met dwaal na regs onder op die skerm. Want daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related