Rapport

Hoe keer jy 948 000 haweloses van Sirië?

Sedert die Siriese weermag begin Desember met ’n grootskeepse offensief begin het in die provinsie Idlib, het ’n vloedgolf van 948 000 hawelose mense op die vlug geslaan.

Dié mense is die pionne op ’n genadelose internasionale politieke skaakbord. Die spelers is hoofsaaklik press. Wladimir Poetin van Rusland, Reçep Tayyip Erdogan van Turkye en Basjar al-Assad van Sirië, terwyl Amerika en die Europese Unie betreklik magtelose toeskouers is.

Die verskillende elemente van die politieke knoop is soos volg:

Ten eerste: ’n Burgeroorlog woed nou al agt jaar lank in Sirië. Dit het in 2012 begin, toe sommige Siriërs, aangesteek deur die “Arabiese Lente”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die

Related