Walvisbaai se eie ‘Fiela Komoetie’
Mar 15, 2020
1 minute
Julian Jansen
FOTO: EDREA DU TOIT
Nie eens die feit dat Downsindroom by die baba gediagnoseer is, of dat hy kort daarna ’n hartprobleem ontwikkel het, kon ’n egpaar van Narraville in Walvisbaai daarvan weerhou om hom aan te neem nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days