Kuier

AITSA, DIS MOS aartappels!

AARTAPPELKROKETTE

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

Aartappelballetjies

1 eiergeel
2 eetlepels botter
1 knoffeltoontjie, gekneus en fyngekap
Sout en varsgemaalde swartpeper
’n Knippie neutmuskaat (nutmeg), gerasper
1 ⅔ koppies mashed potatoes
½ koppie fetakaas, in ewe groot blokkies gesny
’n Handvol jong spinasieblare

Krummellaag

½ koppie koekmeel
2 eiers, liggies geklits
2 koppies vars broodkrummels
Sout en varsgemaalde swartpeper
Olie vir diepbraai

METODE

Meng die eiergeel saam met die botter, knoffel, sout, peper, neutmuskaat en mashed potatoes. Vorm balletjies so groot soos ’n tafeltennisballetjie. Rol ’n fetakaasblokkie in ’n spinasieblaartjie en druk dit in die balletjie in. Maak die gaatjie toe en maak die balletjie glad. Rol elke balletjie in die koekmeel en doop dit dan in die eier voordat jy dit in die broodkrummels, wat met sout en peper gegeur is, rol sodat dit heeltemal bedek is. Pak die krokette ’n entjie van mekaar af op ’n bakplaat wat met bakpapier gevoer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related