Huisgenoot

HIER’S HULP Die A tot Z van podsendings

PARTY mense noem dit ’n “potgooi”, ander praat van ’n podsending, en heelwat verkies die oorspronklike Engelse woord, “podcast”.

Maar dit maak nie saak wat jy dit noem nie, ál meer mense luister daarna. Volgens Reuters se digitale nuusverslag van 2019 luister byna 50% van Suid-Afrikaners met internettoegang nou in enige gegewe maand na ’n podsending.

As jy nog nie een van dié bekeerlinge is nie, voel jy dalk nog ’n bietjie oorweldig omdat jy nie presies weet hoe dit werk nie. Ons beantwoord die algemeenste vrae – en verduidelik stap vir stap hoe jy na podsendings kan luister.

WAT IS ’N PODSENDING?

’n Podsending is ’n klankprogram waarna jy op jou slimfoon of deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks