Weg!

HOU JOU KLANKE KOEL

JBL Endurance Sprint-oorfone

Jou oor is amper so uniek soos jou vingerafdruk. Die oorfoon wat vir my knus pas, pas dus nie noodwendig vir die volgende ou nie.

Hierdie paar is spesifiek ontwerp vir sport, maar jy kan dit natuurlik by die werk of gim ook dra. Eerstens is dit ten volle waterbestand; dus kan jy laat waai op ’n reëndag ook. Twee-dens het dit ’n Twist-Lock, wat verseker dat die oorfoon perfek in jou oor pas. Dit sal nie uit jou ore val as jy Saterdagoggend die park run gaan doen nie.

Die twee oorstukke is verbind met ’n liggewig kabel wat in jou nek rus. Dis ook slim genoeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit