Huisgenoot

GESTEEL, MY KOSBARE URE

HY KAN vir jou presies vertel hoe lank hy nou al as ’n beweerde pedofiel gebrandmerk is: 580 dae. En 580 dae lank baklei hy om sy naam in ere te herstel. Maar soms voel dit asof hy dié skandvlek teen sy naam vir ewig sal moet verduur.

“Hoe verdedig jy jouself teen sulke aantygings?” vra hy terwyl sy ysblou oë vol trane skiet.

Hier waar ons in die middagson van die sitkamer van sy aftreehuis in Pretoria-Oos gesels, is ons meer as 1 000 km ver van ’n nou berugte eiland aan die Oos-Kaapse kus. Maar die beweerde grugebeure op daardie eiland, drie dekades gelede, eggo vandag soos die skril gekrys van seemeeue in die gemoed van oudmin.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related