Wildkyk op riviere
Feb 09, 2020
2 minutes
FOTO’S:
KARLA JANSE VAN VUUREN
Dis nog donker en die aantrekkingskrag van die koninggrootte bed is sterk, maar die begeerte om die son te sien opkom oor die Choberivier kry uiteindelik die oorhand.
Op die stoepie van my villa, deel van die Chobe Water Villas, wat gebou is om die beste uitsig oor die rivier te verseker, sien ek hoe die son soos
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days