Virus knou boubedryf, toerisme
Mar 01, 2020
2 minutes
Riana de Lange
FOTO: AP
Suid-Afrikaners kan ’n skaarsste aan grondbone, komberse, verwarmers en elektroniese toerusting ondervind weens die uitwerking van die Covid-19-virus.
Boonop sê die plaaslike kreef-, toerisme- en boubedrywe hulle is reeds ’n slag toegedien weens reis- en ander beperkings om die verspreiding van die virus te bekamp.
Woolworths het die afgelope week gewaarsku daar kan binne twee weke ’n tekort aan sekere ingevoerde voorraad wees omdat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days