Finweek - Afrikaans

HOE SA DIE DRAAK MOET MELK

namate China sy ambisieuse oorgang na ’n dienste-en verbruiksgedrewe ekonomie voortsit en in ’n handelsdispuut met Amerika, die wêreld se grootste produsent van goedere en dienste, gewikkel is, sal dit onvermydelik ’n uitwerking op Suid-Afrikaanse uitvoer hê.

Suid-Afrikaners het in 2018 goedere terwaarde van R1 247 miljard, of 25,5% van die nominale bruto binnelandse produk (BBP), uitgevoer. In dieselfde jaar het die land goedere in dieselfde omvang ter waarde van R1 231 miljard, of 25,2% van die nominale BBP, ingevoer, volgens data van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en Statistieke Suid-Afrika.

Dié data toon ook dat goedere ter waarde van R956,26 miljard, of 25,4% van die nominale BBP, in die eerste drie kwartale van verlede jaar uitgevoer is, terwyl handelsware ter waarde van R953,75 miljard, of 25,3% van die nominale BBP, ingevoer is. Sien die bygaande tabelle in dié artikel vir’n ontleding van Suid-Afrika se topuitvoer-bestemmings en die oorspronge van invoer.

Vir só ’n oop ekonomie, of ’n ekonomie wat van handel afhanklik is, is dit wat in die wêreld se twee grootste ekonomieë gebeur belangrik, want dit het ’n regstreekse uitwerking op plaaslike ekonomiese uitset en gevolglik op werkskepping en die regering se belasting-inkomste. En wanneer twee van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die