Finweek - Afrikaans

Buitelandse regerings verknies hulle oor SA se geslote staatshuishouding

suid-Afrika stuur op ’n “outargie” af, ’n toename in ekonomiese onafhanklikheid deur onder meer ’n proteksionistiese handelsbeleid te handhaaf.

Die regering het nog voordieCovid-19-krisis die ekonomie “huis toe” begin bring, maar die proses het sedertdien klaarblyklik versnel.

Dis die mening van minstens party van die land se handelsvennote. Hulle is bekommerd oor pogings om waardekettings vir die vervaardigingsektor verder af in die streek of na Afrika te laat krimp, om vervaardiging veel meerte lokaliseeren om die staat groter beheer oor die ekonomie te gee.

Dit sal in stryd wees met globalisering en vryhandel, en sal buitelandse vervaardigers en verskaffers buite Afrika sodoende ’n aandeel in die SA ekonomie ontsê.

Westerse diplomate merk tekens van dié neigings op in onlangse beleidsuitsprake deur die ANC en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr