Landbouweekblad

LANDBOU HOU ASEM OP OOR VIRUS

PROBLEME met internasionale voorsienings- en logistieke kettings weens die gevreesde koronavirus (Covid-19) kan uitvoergedrewe landboukommoditeite in Suid-Afrika ernstige skade berokken. Verder kan ontwrigtings binne China die beskikbaarheid van landbou-insette op onvoorspelbare maniere beïnvloed, waarsku kenners.

Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê die landbou voer jaarliks ongeveer 25 kommoditeite ter waarde v an meer as $10 miljard (R153 miljard) uit. “Die wêreldmark het die laaste week van Februarie meer as $6 miljard verloor. Dit w as die swakste ekonomiese week sedert die wêreldwye resessie in 2008.”

Mnr. Wandile Sihlobo, senior ekonoom van die landbousakekamer Agbiz, waarsku dat die afname in Asië se vraag na landbouprodukte en laer pryse die waarde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc