Pa vind sy ‘babaseun’ ná 36 jaar
Mar 01, 2020
2 minutes
Jana Smit
36 jaar gelede het ’n pa op ’n leë huis afgekom toe hy sy drie maande oue babaseuntjie wou besoek.
Verlede naweek het Swannie Swanepoel (nou 57) en sy seun Conrad Louw (36) mekaar die eerste keer weer in lewende lywe gesien.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days