Rapport

Izak bedank per WhatsApp by RSG

Die verslaggewer en radioaanbieder Izak du Plessis het verlede week summier by RSG bedank – in ’n boodskap op die redaksie se WhatsAppgroep.

“Dit spyt my om julle mee te deel dat ek nie meer my dienste op ’n daaglikse basis aan Monitor en Spektrum beskikbaar sal stel nie,” lui die boodskap.

“Amper agt jaar sonder betaalde verlof en die ander voordele wat permanente mense kry, eis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s

Related