Baba & Kleuter

inboks

TATTA ‘EK’, HALLO ‘MA’

In November verlede jaar word my “titel” aangepas en ek ervaar die wonder van ma wees.

Dis ongelooflik, onbeskryflik, dis onvoorwaardelike liefde. Daardie eerste ontmoeting (hoe kan ek dit verwoord?) is onvergeetlik. God het alles vervolmaak!

Jy het dadelik geweet ek is jou ma. Ek het jou perfek geweefde lyfie styf in my arms gevou en besef ons lewe het onherroeplik verander. Die “ek” is vervang met “ma”.

’n Beskermingsdrang het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related