VRA VIR FAFFA
Jan 17, 2020
2 minutes
KUNSMIS VIR NARTJIES
Hoe bepaal ek die nodige kunsmistoediening by gevestigde nartjiebome na aanleiding van ’n grondmonsterontleding, bv. P is 6,7 dele per miljoen. Is dit hoog, laag of gemiddeld vir enige gewas? Wat is die P-behoefte by sitrus? Is die korrekte hoeveelheid P wat toegedien moet word dan die verskil tussen die P-behoefte van sitrus en die P in die grond? Geld die bepaling van die nodige toediening
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days