Landbouweekblad

In sak, as en Kalaharisand

Die swaarkry lê vlak in die hoekie skuins onder die Kgalagadi en teenaan die Namibiese grens, met die hoofkwartier Mier.

Meer as honderd inwoners en boere van die gemeenskappe tussen Askham en Rietfontein het opgetrek na ’n sentrale punt met Landbouweekblad se besoek aan die gebied.

Die 80-jarige mnr. Piet Smith, boer van Mier wat in 2015 ’n naaswenner in Voermol se Skaapboer van die Jaar-kompetisie was, sê hoewel die Kalahari-Oos-waterpypleiding wat deur die gebied loop, gebou is “vir die mense vir drinkwater en nie vir die diere nie”, maak baie boere ook daarop staat.

Plek-plek is daar kort pyplyne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related