Landbouweekblad

Matlabas-boere help vuisvoos gemeenskap met wildsvleis

Ons boere het die afgelope paar jaar baie swaargekry, sê me. Lizelle Lamprecht, boervrou en woordvoerder van die Matlabas Custodians. Dié organisasie sonder winsoogmerk het sowat vier jaar gelede ontstaan. Haar man, Pieter, het saam met ’n groep wildboere die plaaswag begin uit besorgdheid oor die veiligheid en welstand van inwoners van die Waterberg tussen Thabazimbi en Lephalale.

Soos boere reg oor Suid-Afrika het gemeenskappe in dié noordwestelike deel van Limpopo nog gesukkel om op hul voete te kom ná die ergste droogte in 100 jaar en twee uitbrekings van bek-en-klouseer toe die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh