Weg! Platteland

Charles en die vensterkinders

Byna 45 jaar gelede het Neil Diamond bo en behalwe die 5 870 aanhangers in die gehoor by ’n opelugkonsert in Los Angeles ook die “tree people” welkom geheet. Dit was ’n verwysing na die “roofkykers” wat in die bome om die Griekse amfiteater geklouter het en natuurlik nie vir dié “sitplekke” betaal het nie.

“And you tree people out there,” hoor jy hom duidelik in ’n opname van die konsert sê, “God bless you. I’ll sing it for you too.”

Elke keer as ek na daardie opname luister, is ek skielik weer ’n kind op ’n klein dorpie in die Karoo. Dit was die jare sestig, en g’n snotneus het toe geweet wie Neil Diamond is nie; voor die koms van televisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland15 min read
Woeker Met Winter Se Oorvloed
BEDIEN BY DIE KAGGEL SAAM MET ’N STORIE Turkse rooilensiesop met Persiese platbrood DEUR NA DIE TAFEL WAAR BIBER DOLMAS KLAAR GEDEK IS Soetrissies vol stampkoring, korente en dennepitte OPGEDRA AAN PA SE RIEMPIESTOEL Wildspastei met speserykoejawel ‘

Related