Weg! Platteland

Apteek in ’n pot

Gemmer (Zingiber officinale), borrie (Curcuma longa) en kardemom (Elettaria cardamomum) kom oorspronklik uit IndiĂŤ en behoort tot dieselfde tropiese plantfamilie, Zingiberaceae, maar omdat dit binne verskillende genusse val, lyk en smaak dit glad nie dieselfde nie.

Borrie, ’n kragtige antioksidant met antiinflammatoriese eienskappe, word al eeue lank in die Indiese en Chinese beskawing gebruik om onder meer kanker, Alzheimer se siekte, rumatoïede artritis, diabetes, allergieë, prikkelbaredermsindroom en sistiese fibrose te behandel. Navorsing toon dit kan ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving
Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di
Weg: Platteland9 min read
Stinkafrikaners – OF – Blinkafrikaners?
Elke jaar wanneer die marknavorsingsmaatskappy Ipsos die lyste van die wêreld se top-bekommernisse bekend maak, bevind Suid-Afrika hom in die voorste gestoeltes saam met die swartgalliges. Die nerwe van ons nagenoeg 62 miljoen siele aan die suidpunt

Related