Weg! Platteland

Waag jou hand aan steenvrugte

Amper iedere jaar as die eerste perskes, pruime of appelkosies met hulle blosende rooi wangetjies die winkelrakke tref, hoor Platteland van lesers wat nostalgies neurie oor die vars, stroopsoet vrugte van weleer uit Oupa se appelkoosboord of “die beste appelkooskonfyt (of-blatjang of-tert of-poeding) in die ganse wêreld” wat oorle’ Ouma uit die geil oes opgetower het.

Tog snaaks hoe g’n mens skielik onthou hoe Ouma destyds elke tweede appelkoos moes fynkam vir ’n wurmpie nie – laat staan nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –

Related