Weg! Platteland

Plesier vir mens en dier

Die meeste gesinne wat dag in en dag uit hulle lewe in die betonoerwoud of voorstede of spitstydverkeer slyt, pak naweke die koei by die horings en doen moeite om hulle chroniese kajuitkoors te verlig.

As die beursie te plat is vir ’n wegbreeknaweek ver weg van die beskawing, gaan hulle gewoonlik aan ’t fietsry of fliek, draf of drink, koop of kuier. En indien hulle slim is, in en om die Jakarandastad woon en etlike vlieë met een klap wil moker, mik hulle reguit na die Hazeldean-plaas digby Silver Lakes waar jy by die Cowhouse-mark omtrent al hierdie salige dinge kan doen. Boonop is mens en kind en hond en fiets ewe welkom hier – en as jy nie ’n fiets het nie, kan jy een huur om die roetes in die omgewing te geniet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related