Weg! Ry & Sleep

Kamp langs die Kruger

Marlothpark lê net meer as 400 km oos van Pretoria, en met die N4 langs sal dit jou ongeveer vier uur neem om tot hier te kom. Daar is twee afdraaie na Marlothpark; neem eerder die tweede een (S25.43552 E31.82231) op die Tenboschpad, veral as dit jou eerste besoek is aan die Henk van Rooyen-vakansieoord.

Dié pad is 12 km langer, maar hy’s goed geteer en neem jou verby twee winkelsentrums sodat jy kan sien waar om braaivleis en drinkgoed in die hande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related