SARIE KOS

“ Kos is my lewe ”

deur LIANI JANSEN VAN RENSBURG

1. Wat het jy heel eerste geëet nadat jy van die Filippyne af teruggekom het?

Ek het ’n jenewer en tonikum gedrink én drie snye koek geëet: suurlemoentert, kaaskoek en sjokoladekoek. En elke krummel verorber.

2. Jy het ’n suikertand?

Beslis! Dis ál wat ek op die eiland gemis het … en ’n G&T.

3. Jy besit die spysenieringsmaatskappy Escoffier Catering, wat verversings vir glansgeleenthede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Bessies!
• Leer ken bessies en hul persoonlikhede • Geniet jellie en vla met ’n bessie-kinkel • Maak roomys met net 5 bestanddele Daar is nooit nié ’n rede om vla te geniet nie, dit bly een van my gunsteling-nageregte! GENOEG VIR 6-8 • 2 x 80 g-boksies fram
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related