SARIE KOS

ELKE BORD ’n maaltyd

1 Wie is Christine Capendale?

Ek het BSc huishoudkunde en dieetkunde aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Van kleins af is die kombuis die plek wat my hart vinniger laat klop. Om ander te inspireer om te kook [eers as huishoudkunde-onderwyseres, toe in haar kookklasse op Langebaan en nou by haar kosateljee in Kaapstad] of hulle met kos te bederf, maak my gelukkig. Ek is gek na my mense en my huis, na tuinmaak en dekor.

2 Wat is die beste kosraad wat jy al ontvang het?

Doen dit met liefde, dan sal alles lekker proe.

3 Wat maak Maaltye anders?

Die boek is propvol maklike, vinnige en gesonde resepte, modern en met ’n . Ek probeer altyd resepte aanpas om makliker en vinniger te wees – die meeste van ons wil ons nie heeldag in die kombuis afsloof nie! Die resepte is ook propvol vars kruie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related