SARIE KOS

Bros, stroperig, lekker!

“Hallo oom, dis Herman.”

“Herman van SARIE?”

“Oom, ek wil ’n storie skryf oor oom se koeksisters. Maar daar’s ’n vangplek, ons wil die resep publiseer.” ’n Oomblik stilte.

“Ag, ek hou so baie van SARIE, ek sal julle my resep gee.

Dis in elk geval my hande wat dit so lekker maak.”

“Die koeksisters vlieg daarbinne soos pierings verby,” laat onse Herman hoor wat (soos gewoonlik) lyk of hy kan opstyg van energie. Dis vyfuur in die oggend, die straat in Goodwood donker. Met ’n kolletjie aktiwiteit, die enigste teken van lewe en lig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS5 min read
Waatlemoen-soene
• 12 dinge oor waatlemoen• Sout en vrug se soet werk saam• Maak roomys sonder ’n masjien Maak hierdie ikoniese kombinasie nuut en anders. GENOEG VIR 6-8 • 4 wiele fetakaas• 100 ml yskoue room• 6 wiele waatlemoen• 12 kersietamaties, gehalveer• 12 va
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related