Weg!

Aan die randjie van die oerwoud...

Ek skrik wakker uit ’n diepe slaap. Ek hoor iets vreemds. Girr, tjir, girr, sjwoes. Die geluid styg uit bo die geraas van branders wat breek en die koor van insekte. Wat op dees aarde is dit?

Girr, tjir, girr, sjwoes.

Daar is dit weer. My hart klop woes en ek klim uit my tent aan die soom van die oerwoud. Die maan skyn nie, en ek skakel my koplig aan. Die geluid raak al harder... en skielik sien ek iets op die strand beweeg: Iets of iemand grawe tussen die rotse.

Ek besef die geluid is sand wat op droë blare val. My hart klop nóg vinniger en ek stap nader.

’n Atlantiese groenseeskilpadwyfie is byna so groot soos ’n dubbelbed, en een van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related