Vrouekeur

Eetbare KUNS

Haar webwerf se eerste woorde is dat jy nie verkeerd is as jy dink jy het op ’n kunsgalery-blad beland nie. Hierdie kuns is boonop heerlik en kan geëet word!

Sy het pas van Australië en Engeland teruggekeer, waar sy die tweede keer die International Cake Masters, oftewel die Cake Oscar Awards, vir die beste skoustuk ontvang het.

Daar is nie nog koekbeeldhouers in ons land nie, of nie waarvan sy weet nie. Dis nie verjaardagkoeke vir boetie met ’n bietjie versiersel waarvan ons hier praat nie. Dis koek van 1,2 ton wat ’n lewensgrootte, lewensgetroue renoster, haai, luiperd of olifant uitbeeld. Dit neem tussen ses en 12 maande vir een projek van hierdie skaal.

Die storie se begin is eintlik heeltemal onverwags. Dot het as jong vrou in die kunste studeer en haar visier op tekstielontwerp gestel. Toe sy haar droomman, Tobie, ontmoet, het haar doelpale geskuif: Sy wou die beste eggenote en ma vir hul vier spruite,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
Vrouekeur7 min read
Pronk met PLASTIEK
Meer as 519 370 ton plastiekafval is in 2018 in Suid-Afrika vir hergebruik versamel, waarvan 70% uit stortingsterreine en ander postverbruikerbronne herwin is, sê Plastics SA se 2018-verslag. Hierdie herwinning het tot ’n geraamde R2 267 miljoen-insp
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related