Rooi Rose

’n GOEIE boek

BOODSKAPPER VAN DIE GODE - Murray La Vita (Lapa) “Ek wou so graag hê een van daardie fone moet lui en die man moet sonder om verbaas te lyk omdraai en dit optel. Dan moet hy glimlag en in ’n stem wat al dekades lank aan miljoene mense bekend is, sê: ‘Hello, Elvis here’.”

Dié boek is ’n spogsamestelling uit die veelbekroonde profielskrywer Murray La Vita se rubrieke, sketse en essays wat sy fyn omgang met die ongewone verbeeld. In dié 104

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related