Rooi Rose

VREDE BY DIE WERK

Beskou menopouse as ’n wat alle vroue een of ander tyd beleef. Dit is nie ’n patologie of ’n mediese diagnose nie. Nog minder is dit ’n probleem wat hanteer moet word. Moenie die onderwerp in die werkplek vermy nie. As menopouse daaraan gekoppel. oor jou menopouse. As die voorkoms van menopouse nie erken word nie, versterk dit die persepsie dat vroue oor menopouse verleë behoort te voel en dat dit ook ander mense verleë maak om daaroor te praat. Jou professionele beeld word . Wanneer vroue dit toelaat, word ’n persepsie ondersteun dat die ideale professionele beeld altyd manlik is. Die ideale . Dit erken die hormoonveranderinge wat vroue ervaar. Die vroulike professionele beeld normaliseer menstruasie, swangerskap en menopouse. Dring daarop aan dat ander jou met soveel hanteer as wat die geval met swanger vroue is. Swanger vroue en vroue met menopouse beleef veranderinge wat van hul werkomgewing noodsaak. Maatskappye behoort in beleidsdokumente daarvoor voorsiening te maak. In menslike hulpbronbestuur word gemaak vir swanger vroue. Ongelukkig word dit nie gedoen vir vroue met menopouse nie. Vra jou dat hulle jou ondersteun om ’n gemaklike menopouse by die werkplek te ervaar. Vakbonde beywer hulle net vir voordele vir swanger vroue en ignoreer die in die werkplek vir vroue met menopouse. Inisieer vir alle personeellede oor die normale hormoonveranderinge van menopouse. Aanlyngroepbesprekings kan geleentheid bied vir vroue om openlik daaroor te kommunikeer terwyl dit die mans op die personeel kan vir hul ervarings. Vra vir aanpassings van die werkplek om jou beheer oor jou onmiddellike werkomgewing te gee. Werkoppervlakke naby lugversorgers, oop deure of venters is verkieslik. tot kleedkamers en ontspanningsplekke sal jou minder ingehok laat voel. Ontsnap wanneer nodig na gerieflike plekke soos ’n tuin om konflik met kollegas te vermy. Vra vir die beskikbaarheid van om vinnig van gloede ontslae te raak. Dring aan op algemene wat geraas verminder. Menopouse plaas nie ’n beperking op vroue se vermoëns nie. Dit behoort ook nie hul te skaad nie. Met die ondersteuning van kollegas kan hulle ’n vreedsame menopouse in die werkplek beleef.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related