Rooi Rose

Vreedsame MENOPOUSE

Is ’n vreedsame menopouse by die werkplek moontlik? Dis presies waaroor Susan (48), die besturende direkteur van ’n groot maatskappy wonder. Sy het hard gewerk om die posisie te beklee en moet elke dag aan haar kollegas bewys dat sy die pos verdien.

Haar jonger vrouekollegas is net so ambisieus soos wat sy ’n paar jaar gelede was en hulle kan beswaarlik wag om haar pos te vul. Die manlike kollegas respekteer haar, maar sy kry soms die gevoel dat hulle tog dink dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related