Rooi Rose

MAAK SO MET MOEILIKE MENSE

Baie van ons worstel met moeilike mense wat ons geduld rasper met kortaf antwoorde, hul opvlieëndheid, bytende kommentaar ... Jy kan wye draaie om hulle stap, maar as dit jou familie, eks of kollega is, gaan jy baat vind daarby om maniere te kry om hulle beter te verstaan en dalk met empatie te behandel. Boonop bepaal sosiale vaardighede dikwels jou vordering in ’n beroep. Jy het dalk die beste kwalifikasies, maar as jy sukkel om met mense te werk, gaan dit jou sukses kniehalter.

Moeilike mense kom in alle gedaantes en trappe van vergelyking voor. ’n Kollega kan jou boom uitklits met ’n aanmerking soos “Sjoe, jy dra vandag darem baie helder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related