Huisgenoot

LIEWE ELIZE

SIBBES VERVAL IN STILSTUIPE

V Ons het ’n situasie met broers en susters wat nie met mekaar praat nie en hulle in hul huise opsluit. Hul verskonings is dat hulle aan chroniese siektes ly, maar die eintlike probleem is dat hul gades nie met mekaar oor die weg kom nie, en daar is boonop ’n geskiedenis van botsende belange. Ek sien dikwels dat jy ’n tussenganger aanbeveel om ’n rusie te bemiddel, maar wat as so iets nie werk nie? Hoe hanteer ’n mens so ’n situasie?

K op H

Familielede kan van mekaar vervreem raak as almal nie ’n gelyke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related