Rooi Rose

’n GOEIE boek

OLIVE, AGAIN Elizabeth Strout (Penguin)

Pulitzerpryswenner Elizabeth Strout is suiwer leesplesier! Soos haar landgenoot Anne Tyler, boul die Yank jou uit met haar universele, nuansryke mensdramas. Strout skil haar karakters subtiel af en trek menswees se lae weg. Ná haar juweelroman , wat lank by jou bly spook, keer sy terug na die karakter wat lesers en kykers (dit is dié reguit vrou van ’n kusdorpie in Maine ouer. Sy navigeer nou die tweede helfte van haar lewe met gepaardgaande veranderinge en lesse vir haarself en ander. Dit sluit ’n tweede huwelik, vervreemde seun en die pyn en plesier in haar omtes in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related