Rooi Rose

POEDING MET SKOP!

MOJITO PAVLOVA

1 GROOT PAVLOVA GENOEG VIR 6-8 MENSE

Mojito is ’n heerlike, verfrissende drankie van Kubaanse oorsprong. Dit word gemaak deur suiker en vars kruisement saam te kneus in glase wat dan opgevul word met rum, lemmetjiesap en sodawater.

PAVLOVA

8 eierwitte
500 g strooisuiker
10 ml mielieblom

LEMMETJIESMEER (CURD) GENOEG VIR 500 ML

115 g botter
125 ml (½ k) suiker
125 ml (½ k) vars lemmetjiesap
gerasperde skil van 2 lemmetjies
60 ml (1/4 k) witrum
6 eiergele
250 ml room, geklop
Ekstra lemmetjies, gesny en vars kruisement vir opdiening

1 Voorverhit die oond tot 150 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit

2 Gooi die eierwitte en suiker in ’n groot mengbak wat knus pas op ’n kastrol vol water. Verhit die mengsel, maar moenie laat kook nie.

Gooi die warm mengsel in die bak van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related