Rooi Rose

Die singende SWAARDVEGTER

Party mense het in hul leeftyd soveel gewaag, soveel bereik, soveel agterent geskop en probleme veroorsaak dat hul lewe amper soos ’n mite klink. As dié mens boonop ’n vrou was, is dit nog moeiliker om te glo dat sy nie oorspronklik uit ’n storieboek kom nie. Maar Julie d’Aubigny, beter bekend as Mademoiselle Maupin of La Maupin was, soos ’n mens uit haar naam kan aflei, ’n Franse vrou. Sy het in die 17de eeu hoofsaaklik in Parys gebly.

Sy was biseksueel en het daarvan gehou om mansklere te dra. En sy was veral bekend as operasanger én swaardvegter wat meer as tien mans na hul graf gestuur het.

Daar bestaan min dokumentêre bewyse oor haar lewe, buiten die kennisgewings van die produksies van die Paryse opera waarin sy opgetree het, en ’n paar briewe en wetlike dokumente. Selfs haar eerste naam is nie bekend nie, behalwe ’n enkele brief waarin sy Julie genoem word, volgens . Die grootste deel van wat ons nou van haar weet, het te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related