Huisgenoot

Die singende alleenloper

DIS Oujaar. Die feeskomitee wil niemand anders as hul eie Fanus hê vir die verrigtinge om Nuwejaar mee af te skop nie. As voltydse sanger is Fanus wyd bekend in die kontrei. Aan die begin van sy loopbaan moes hy dikwels tevrede wees met sjokolade as betaling in venues waar niemand anders wou optree nie, maar deesdae is die bordjies verhang.

Ten spyte van sy gewildheid en dat sy stem meisies laat swymel, bly sy voete vas op moederaarde. Hy is steeds net Fanus wat hier op Goedepoort grootgeword het.

Sy pa het aanvanklik kopskuddend blou rookdampe uit sy pyp die lug sit en inblaas om sy onvergenoegdheid te kenne te gee, glad nie beïndruk deur, volgens hom, sy seun se gebrek aan ambisie nie. Sy seun moes kom boer.

“Hoe gaan jy jouself aan die lewe hou met ’n singery? Dit neem baie jare voor sangers hul merk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related