Huisgenoot

LIEWE ELIZE

GEBROKE OOR SY WIL SKEI

V Ek is gebroke hier waar ek vir jou skryf. My vrou van meer as ’n dekade wil skielik skei. Ons het onlangs die soveelste keer probeer om van voor af met ons verhouding te begin, maar sy toon geen belangstelling nie. Ek is ontsettend lief vir haar. Sy meen sy het haar liefde vir my verloor en dink berading gaan nie help nie. Sy wil ook nie aan haarself werk nie. Hoe kom ek oor hierdie tragedie?

M op S

Niemand trou met die idee om te skei nie. Huweliksbeloftes is iets waaraan vele

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related