Huisgenoot

HIER’S HULP As ek maar net…

JY IS grotendeels gelukkig met jou lewe. Maar soms wanneer die rekenings begin ophoop, wens jy jy het daardie werkaanbod in ’n ander stad aanvaar. En hoewel jy jou man liefhet, kan jy nie help om soms – wanneer julle stry – te wonder of die lewe makliker sou gewees het as jy by daardie oulike kêrel gebly het wat jy in jou 20’s gehad het nie.

Navorsing wys mense ervaar in die algemeen veral berou oor verhoudings, insluitend verlore liefdes en onvervulde romanses, asook finansiële besluite, ouerskapsfoute, opvoedkundige geleenthede wat misgeloop is en familietwis.

In ’n Amerikaanse studie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related