Huisgenoot

ROOMYSLAFENIS

BROWNIE-GOURMET-SJOKOLADEROOMYS

LEWER 4 GLASE

BEREIDING: 10 MIN.

◗ gekoopte browniemengsel
◗ 1,5 L (6 k) sjokoladeroomys

BOLAE

◗ donkersjokolade, gesmelt
◗ karamellekkers
◗ sjokoladestokkies
◗ sjokoladeballe
◗ kleurstrooisel
◗ gekoopte sjokoladesous

Berei die browniemengsel volgens die aanwysings op die verpakking. Laat heeltemal afkoel. Sny in klein vierkante en hou eenkant. Doop elke glas se rand in die gesmelte sjokolade en laat hard word. Plaas ’n paar vierkante brownies onderin elke glas en verdeel die helfte van die roomys gelykop tussen die 4 glase. Herhaal stap 3 en eindig met ’n laag brownies. Rond die glase af met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related