Huisgenoot

Fênsie souttert

EIERVLA

Vir die eiervla gebruik ek jogurt pleks van room, en ek meng ook ’n pakkie sampioensoppoeier by om seker te maak die vulsel is lekker stewig.

DIE korse vir hierdie soutterte wissel van ’n vinnige deeg wat jy sommer in die voedselverwerker met olie aanmaak tot filodeeg of mieliepap. Ons gee jou ook ’n deegresep wat van broodkrummels of selfs gerasperde aartappels gemaak is. Lekker maklik en vinnig – en boonop is dit nie nodig om te blindbak nie.

1. FILOTERTJIES MET PAMPOEN EN BLOUKAAS

Oondgebraaide pampoen en bloukaas saam met fyngekapte krulkool is ’n wenkombinasie.

LEWER 6 GROOT TERTJIES
BEREIDING: 30 MIN.
BAK: 60 MIN.

KORS

◗ 4 velle filodeeg
◗ gesmelte botter

VULSEL

◗ 800 g pampoen-of botterskorsieblokkies
◗ 4 knoffelhuisies, fyngedruk
◗ olyfolie
◗ sout
◗ ’n knippie fyn komyn (opsioneel)
◗ 50 g cheddarkaas, gerasper
◗ 100 g krulkool, harde stele
◗ verwyder en gesnipper

EIERVLA

◗ 250 ml (1 k) volroommelk◗ 250 ml (1◗ 4 eiers, effens geklits◗ 1 x 50 g-pakkie sampioensoppoeier◗ 5 ml (1 t) mosterdpoeier◗ sout en peper◗ 100 g matige bloukaas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related Books & Audiobooks