Kuier

VAN ATLANTIS NA HOLLYWOOD

As jy so na haar kyk, sal jy nooit raai dat sy jare lank ontuis in haar eie grootwordplek en haar vel gevoel het nie. Die gespot oor haar lengte en skraal lyf het haar by tye laat voel sy hoort nie, vertel Alex Jay (26).

Maar nou kan dié boorling van Atlantis buite Kaapstad die boelies lelik op hul plek sit as sy sou wou, want sy's deesdae ‘n pro kickboxer, jetsetter en gerekende stunt girl in aksieflieks saam met groot sterre. Sy was immers al Zendaya – ja, dié Zendaya – se stunt double in die fliek Dune 2. En dié Amerikaanse aktrise het Alex self as haar body double gekies.

Sy's ook ‘n social media influencer. Dit was juis ‘n video van Alex wat haar ding doen op die strand in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat