Kuier

DIE NASIONALE VERKIESING

Vanjaar is ‘n belangrike jaar vir Suid-Afrikaners. Op 29 Mei is dit ons nasionale verkiesing. Mense noem hierdie een die belangrikste en onvoorspelbaarste een sedert die heel eerste demokratiese verkiesing in 1994. So, wat gebeur tydens ‘n verkiesing? Hoekom is dit so belangrik dat mense moet stem?

HOE WERK DIT?

In Suid-Afrika het ons ‘n demokraties verkose regering. Dít beteken Suid-Afrikaners kan stem vir wie hulle wil hê die land moet lei.

Die nasionale referendums

Die nasionale verkiesing of referendum vind elke vyf jaar plaas. Wanneer ‘n groep mense hul gunsteling-politieke party kies deur vir dié party te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related