Huisgenoot

Die nasionale verkiesing

VANJAAR is ’n belangrike jaar vir Suid-Afrikaners met die nasionale verkiesing wat op 29 Mei plaasvind. Mense noem dit die belangrikste en mees onvoorspelbare verkiesing sedert die eerste waarlik demokratiese verkiesing in 1994. Wat gebeur gedurende ’n verkiesing, en hoekom is dit so belangrik dat mense moet gaan stem?

HOE WERK DIT?

In Suid-Afrika het ons ’n demokraties verkose regering, wat beteken Suid-Afrikaners kan stem vir wie hulle wil hê die land moet lei. Hierdie nasionale verkiesing vind elke vyf jaar plaas. Nadat die stemme getel is, word die politieke party met die meerderheid stemme die regerende party van die land.

Wanneer ’n groep mense stem, word dit ’n genoem. Om te stem, selfs al is die party waarvoor hulle gestem het nie die wenner nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related