Huisgenoot

SPROKIE VIR ’N PLATTELANDSE KIND

ELKE sprokiestroue het sy eie sprokiesverhaal. En waar Rika Nieuwoudt nou in die middel van ’n woud na die man van haar drome aangestap kom, het haar sprokiesverhaal eintlik maar pas begin.

Die aktrise en aanbieder van Toks & Tjops lyk vandag anders. Asemrowend, soos altyd, maar vandag as bruid.

Met haar hare losweg vasgebind, glimlag sy stralend waar sy ingehaak by haar pa, Pieter, verby die gaste loop. Haar oë bly op een mens, die lang en aantreklike strategiese finansiële analis Christian Calitz (31) – die prins in ons verhaal.

Maar hy is oorweldig deur emosie.

In sy donker pak met ’n enkele oranje orgidee in die knoopsgat, kyk hy met trane wat oor sy wange

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related